Sien www.AnnaEmm.co.za vir nog kinderstories!
Visit www.AnnaEmm.co.za for English version!








Kinderstories in Afrikaans Luisterstories Stories vir kinders Oorspronklike kinderstories Stories vir kinders op CD Afrikaanse Kinderstories
   
Hallo Maatjie!
Is jy baie lief vir stories?

Vra vir jou mamma of pappa
om vir jou in te teken op
Anna Emm Productions se gewilde STORIEKLUB


...sodat ons elke maand vir jou 2 nuwe CDs met lekkerluisterstories kan pos!


Mamma en Pappa, het julle geweet?
Onderwysers en arbeidsterapeute beveel ons STORIEKLUB aan omdat dit kinders help met konsentrasie,
hulle luistervaardighede verbeter, en hulle meer kreatief maak.


Hoe werk dit?
STORIEKLUB-maatjies kry elke maand 2 nuwe CDs!
Elke CD het 2 splinternuwe luisterstories uit die groot grys kasteel!

Koste: R95 per maand met debietorder of R285 vooruit vir 3 maande.
(Minimum lidmaatskapperiode slegs 3 maande)


Sluitingsdatum vir Julie-intekenare: 28 Julie!!








Kinderstories in Afrikaans Luisterstories Stories vir kinders Oorspronklike kinderstories Stories vir kinders op CD Afrikaanse Kinderstories
Sluit sommer vandag nog by die STORIEKLUB aan! Laai jou vorm hier af.
Vul dit in. Faks dit dan vir ons na 021 558 0234 of epos dit na storieklub@annaemm.co.za
ANNA EMM PRODUCTIONS CC
P.O. Box 16145, Panorama, Kaapstad, 7566
021 558 0234 (08H30 - 12H30 weeksdae)
Storieklub@AnnaEmm.co.za / www.AnnaEmm.co.za